Listen

Description

Die week begin met twee groot ekonomiese aanwysers en ongelukkig is nie een van hulle baie positief nie. ABSA se aankopebestuurdersindeks in samewerking met die Buro vir Ekonomiese Ondersoek het in September afgeneem tot 48,2 punte. Die NWU Sakeskool se Beleidsonsekerheids-indeks staan op 59,6 punte vir die derde kwartaal.

* Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.