Hierdie is ʼn lekker week vir aanwysers en vandag wil ek vinnig vertel hoe ABSA en die Buro vir Ekonomiese Ondersoek se aankopebestuurdersindeks en Naamsa se voertuigverkope in Juliemaand gelyk het.
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings is my eie.