Listen

Description

Die Minuut sluit die week af met ʼn paar aanwysers, maar hulle wys in verskillende rigtings. Mynbouproduksie het in Septembermaand met 4,5% afgeneem jaar-op-jaar. Vervaardiging het egter verras en uitset het toegeneem. Investec praat van die moontlikheid van ʼn 100 basispunte repokoers verhoging aan die einde van die maand.

* Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.