Ek praat gereeld oor hoe gebeure in die VSA die Suid-Afrikaanse ekonomie raak, maar ons moet nie die belangrikheid van Sjina onderskat nie, en daar is nou dinge wat tot in Suid-Afrika ʼn invloed gaan hê.
* Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.