Listen

Description

Beleidsonsekerheid is wanneer daar onsekerheid is oor regeringsbeleid of die gevolge daarvan en Justice Malala het gister in die Financial Mail ʼn klaaglied daaroor gesing. Sy argument is dat die ekonomie nie die teenstellings van beleid en gesloer met hervorming langer kan bekostig nie.

* Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.