Ekonome noem die besoedeling wat met die produksie van goedere en dienste gepaard gaan ʼn negatiewe eksternaliteit. 'n Europese Unie voorstel vir 'n koolstofbelasting op goedere wat hulle invoer is nog 'n goeie argument vir Suid-Afrika om groot te gaan met hernubare energie.