Listen

Description

Met die vooruitsig van ten minste nog twee jaar van beurtkrag is die druk wat dit op kleinsake-ondernemings plaas in die nuus. Die Nasionale Kleinsake Kamer het ʼn beroep gedoen dat kragopwekkers en diesel gesubsidieer moet word. Is dit die beste manier?