Listen

Description

Januariemaand se inflasie syfer is 5,7% en dit is goeie nuus - daar is bietjie minder druk om die repokoers te verhoog. * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.