Listen

Description

Hoe lyk die omstandighede waarbinne die Monetêre beleidskommittee hierdie week ʼn besluit neem oor die repo? Dit gaan nie maklik met meeste huishoudings nie.

* Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.