Listen

Description

Dit is mini-begroting week en daar is vooraf al baie gesĂȘ oor die MTBPS of te wel Medium Term Budget Policy Statement. Ek wil vandag eerder praat oor die onlangse Brics+ beraad.

Hierdie episode word ondersteun deur Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.