Listen

Description

Gister het ʼn tannie my in Dischem voorgekeer en gevra wanneer deel hierdie potgooi bietjie positewe ekonomiese nuus. Gelukkig het BusinessDay toe net die berig waarvoor sy gewag het. Dit vertel dat Nedbank se nuutste kapitaalprojekteverslag wys dat vaste investering met 3,5% kan styg hierdie jaar.

* Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.