Listen

Description

Verbruikers en almal wat graag sê dat hulle veg vir die armes, vier fees nadat die voorstel vir ʼn 0,5 persentasiepuntverhoging van die BTW koers geskrap is. Dit los ons met interessante vraagstukke.

Hierdie episode word ondersteun deur Codera Analytics.