Listen

Description

Ek is bly om te sê dat ekonome se konsensusvoorspelling verkeerd was en dat Septembermaand se verbruikersprys inflasiekoers toe wel ʼn bietjie laer was. Net ʼn klein bietjie. Die jaar-op-jaar koers het afgeneem van 7,6% tot 7,5%. Maand-op-maand was daar ongelukkig ʼn 0,1% toename wat wys dat daar nog heelwat druk is op pryse.

* Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.