Listen

Description

Ek het die afgelope week so baie oor die mini-begroting gepraat dat ander ekonomiese aanwysers agterweë gebly het. Gelukkig gee die Buro vir Ekonomiese Ondersoek se weeklikse nuusbrief ʼn goeie opsomming van die week wat verby is en die aanwysers om dop te hou hierdie week.

* Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.