Beleidsonsekerheid is wanneer daar onsekerheid is oor regeringsbeleid of die gevolge daarvan. Dit kan weer veroorsaak dat investering laer is terwyl beleggers wag en sien wat gebeur. Dus is die ANC beleidskonferensie wat die afgelope naweek plaasgevind het ook vir ekonome van belang.
* Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.