Hoëvoedselprysinflasie en ʼn Mededingingskommissie ondersoek na die stygende pryse van groente en vrugte het hierdie week die landbousektor in die kollig geplaas.
Hierdie is die Landbou-ekonomie Minuut, ondersteun deur RAiN geoktrooieerde rekenmeesters. Boer jy die lande, hulle boer die res.