Listen

Description

Die eiendomsmark het die jaar wankelrig begin en toe die grendelstaat aangekondig is, het meeste ontleders verwag dat pryse gaan val. Maar dit het toe nie gebeur nie. Die omset van residensiele eiendom het in Oktobermaand rekordvlakke bereik. Kenners sĂȘ daar is verskillende redes hiervoor.