Listen

Description

Gister se ekonomiese groeisyfer vir die derde kwartaal het vriend en vyand verras. Die Reserwebank het 0,4% groei voorspel, ander ekonome 0,6 of 0,7% en niemand het 1,6% groei sien kom nie.

* Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.