Listen

Description

Tydens die vlak-5 en vlak-4 inperking het ekonome by die huis gesit en wonder wat dit aan die ekonomie doen. Hierdie week het die tweede kwartaal se BBP syfer gewys met hoeveel die ekonomie toe gekrimp het 

(Dit is darem nie werklik 51% nie - hoor die volle verduideliking hier ).