Die vakansie-Minuut is 'n heruitsending van 'n episode van verlede jaar.
Op wêreldvetsugdag word daar gefokus om mense in te lig oor oorgewig en vetsug, om die oorsake daarvan aan te spreek, en om saam ʼn meer gesonde toekoms te bou. Jy wonder dalk, wat het dit met Die Ekonomie Minuut te doen en die antwoord is, sommer baie.
* Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.