Listen

Description

Dit is nie ʼn groot verrassing nie, maar die staatsfinansies lyk klaar slegter as wat die Minister van Finansies in die Begrotingsrede voorgehou het. Dit gaan kredietgraderingsagentskappe en beleggers bekommerd maak.

Hierdie episode word ondersteun deur Predictive Insights en die NWU Sakeskool.

Foute en weglatings is my eie.