Listen

Description

Suid-Afrika het Vrydag op die FATF se gryslys beland, maar wat beteken dit en watter gevolge kan dit inhou?
Hierdie episode word ondersteun deur die Jenwil finansiƫle adviesdiens en die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings bly my eie.