Listen

Description

Die Internasionale Monetêre Fonds het hierdie week hulle vooruitskattings vir die groei van die wêreld-ekonomie bekend gemaak en hulle voorspel dat ekonomieë hierdie jaar heelwat stadiger gaan groei as wat hulle vroeër verwag het. In sommige lande kan daar selfs ʼn inkrimping wees. Dit is die gevolg van ʼn paar skokke.

* Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.