Listen

Description

Dit is al meer as ʼn jaar sedert die Covid-19 pandemie die wêreld getref het en daar is nou genoeg data om interessante navorsing te doen. Een so stuk navorsing is oor die impak wat die pandemie op wêreldhandel gehad het. Die Vox/CEPR blog verduidelik deur watter kanale die impak gewerk het.