Listen

Description

Ekonome praat van geleentheidskoste as die koste van die alternatief wat jy nie gekies het nie. Die afgelope week was die geleentheidskoste van die belasting op suikerversoete drankies in die kollig.