Die afgelope week het gewys dat dit is ʼn kuns om monetêre beleid te maak. Aprilmaand se inflasiekoers het skerp gestyg en die Reserwebank se kwartaallikse voorspellingsmodel het aangedui dat die repokoers ook moet styg, maar die monetêre beleidskomitee het dit onveranderd gelaat.