As mens hoor dat Israel vir Iran aanval en die VSA tree toe tot die stryd wonder jy of jy dalk maar moet naslaan wat Nostradamus hieroor te sĂȘ gehad het, maar blykbaar hetdie markte ophou nuus kyk en steur hulle nie aan sieners nie.
Hierdie episode word ondersteun deur Codera Analytics.