Sedert die Minister die begrotingsrede gelewer het in Februarie het inflasie en rentekoerse gestyg en die ekonomie het stadiger gegroei as wat verwag is. Hy het egter gister verduidelik dat dit gaan relatief goed met die staatsfinansies.
* Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.