Listen

Description

Die minimumloon verhoog in Maart en hierdie werkers het dit nodig, maar dit kan ook nadelige gevolge hĂȘ. * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.