Listen

Description

Een van die belangrike gevolge van die Covid-19 pandemie en inperking is die ongelyke impak daarvan op Suid-Afrikaners. Die afgelope week is dit weer duidelik uitgelig.