Listen

Description

Volgens media berigte gaan President Ramaphosa vanaand die veranderinge in sy kabinet aankondig. Dit gaan meer oor die bruto nasionale politiek as die bruto nasionale produk, maar ek het tog gewonder of ekonomiese teorie hom nie kan help nie.
Hierdie episode word ondersteun deur Jenwil finansiƫle adviesdiens en die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings bly my eie.