Listen

Description

Marmite is skaars en Musica is toe, maar wat gaan met die flieks gebeur? Planet Money het onlangs ʼn interessante potgooi gehad wat die uitdagings verduidelik en so bietjie hoop gee vir die toekoms.