Listen

Description

Ek het vroeer die week gesels oor die ekonomiese vooruitsigte vir 2021, maar maar vandag wil ek praat oor hoe die wêreld en die ekonomie oor 10 jaar gaan lyk.

Mauro Guillen van die Wharton Besigheidskool se nuwe boek, “2030” verduidelik wat kan gebeur, gebaseer op die neigings wat ons vandag al kan sien. Ek het ʼn Indicator potgooi hieroor geluister en vertel graag meer daarvan.