Hierdie week word belangrike ekonomiese aanwysers vir Meimaand en Junie-maand bekend gemaak. Dit sluit in: Indiensname syfers, produksieprysinflasie, verbruikersvertroue, kredietverlening, die handelsbalans en motorverkope. Mens kan dink oor wat ons graag wil sien, en dit wat ekonome verwag om te gebeur.
* Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.