My tweedejaar studente is besig om aan ʼn opdrag te werk wat moet antwoord – hoe gaan dit met die ekonomie? Vir hulle is die fokus op aanwysers, maar ʼn belangrike insig wat mens kan leer is dat dit afhang van hoe verskillende kragte in die ekonomie gaan uitspeel.
* Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.