Hierdie week was daar opgewonde berigte in die media dat die e-tol stelsel in Gauteng binnekort geskrap gaan word. Daarna het die presidensie gesĂȘ dat daar nog nie so besluit geneem is nie. Ek verstaan dat niemand is lief vir e-tol nie, maar hoe wil ons in die toekoms vir infrastruktuur-investering betaal?