Listen

Description

Gelukkig is ekonome van tyd tot tyd verkeerd want gister het die inflasiesyfer met bietjie meer afgeneem as wat verwag is. Aprilmaand se VPI inflasiesyfer was toe 6,8%. Die vraag is, wat beteken dit vir vanmiddag se repokoersbesluit?

Hierdie episode word ondersteun deur Predictive Insights en die NWU Sakeskool.

Foute en weglatings is my eie.