Listen

Description

Netwerk24 bied jaarliks die Ekonoom van die Jaar kompetisie aan. Ekonome neem deel en voorspel die waardes van agt belangrike ekonomiese aanwysers vir 2021. Die eerste rondte voorspellings was in Maart-maand en dit is interessant om te leer wat hulle siening is.