Listen

Description

Die Planet Money potgooi het die week gekyk na ekonomiese navorsing met lesse vir die pandemie. Dit het natuurlik ʼn fokus op die VSA, maar het ook ʼn spieelbeeld hier in Suid-Afrika. Hier is die 4 groot gevolgtrekkings.