Listen

Description

Uiteenlopende aanwysers van die stand van die ekonomie is hierdie week bekend gemaak. Luister hier om meer te leer van die aankopebestuurdersindeks, motorverkope en die brandstofpys.