Ekonomiese onsekerheid is hoog wêreldwyd. Die vlak van die Wêreldonsekerheidsindeks het afgeneem oor die afgelope jaar, maar is steeds 50% hoër as die historiese gemiddeld. Waaroor is mense onseker, en hoekom maak dit saak?
Want to check another podcast?
Enter the RSS feed of a podcast, and see all of their public statistics.