Listen

Description

Fase-6 beurtkrag terug en daar word baie geskryf oor die stand van sake. Na die inkrimping van die ekonomie in die tweede kwartaal is daar opnuut kommer oor die impak van beurtkrag.

* Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.