Listen

Description

Selfs al sukkel ons met beurtkrag is inflasie en rentekoerse, hier en in die VSA hierdie week se belangrike ekonomiese nuus. Woensdag maak Statistieke Suid-Afrika Augustusmaand se verbruikersprys-inflasiesyfer bekend, en Dinsdag en Woensdag vergader die Amerikaanse Federale Reserwebank se opemarkkomitee. Albei gaan belangrike aanwysers wees van ons eie Monetêre Beleidskomittee se repokoersbesluit Donderdag.

* Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.