Listen

Description

Verlede week was die effense daling in die inflasiekoers en die Reserwebank se 75 basispunte repokoersverhoging ekonomiese hoofnuus terwyl beurtkrag voortgeduur het. In vandag se episode wil ek vinnig reflekteer oor die repo-koersverhoging, en iets sĂȘ oor die mini-begroting in Oktober.

* Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.