Daar is hierdie week soveel nuus oor die groot ekonomiese vraagstukke in Suid-Afrika dat dit moeilik is om te vat of te los, en toe het ek besluit om ‘n kort oorsig te gee. As hierdie kort oorsig interessant klink, doen 'n soektog vir ERSA The Covid Project, en ook die Presidensie se aanbied Putting South Africa to work.
* Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.