Ekonome soek oral na tekens van die herstel van die ekonomie na die inperking. ʼn Bron van hoë frekwensie kleinhandeldata kom van Yoco betaalpunte en hulle publiseer ʼn Small Business Recovery Monitor. Die goeie nuus is dat hier ook tekens is van die herstel van die ekonomie.