Listen

Description

Ek praat so af en toe van die hervormings wat nou nodig is vir groei, maar dit is redelik wyd. Verlede week het ʼn Europese Unie kapasiteitsbouprogram ʼn #500daevirgroei colloquium gehou oor sommige van die hervormingsuitdagings. Die Financial Mail het ʼn oorsig gegee.