Hierdie week se ekonomiese nuus gaan oor die nuutste verbruikersprys inflasiesyfer en die Monetêre Beleidskomitee se repokoersbesluit. In Juliemaand het die hooflyn inflasiesyfer op 4,7% gestaan, maar die Reserwebank sal bekommerd wees oor dinge wat dit weer kan verhoog. Ek dink daar is ʼn paar dinge wat ons weet en dan is daar ander
stories in die koerant.
Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings is my eie.