Listen

Description

Die afgelope week se belangrikste ekonomiese aanwyser was nie ʼn plaaslike datapunt nie, maar die Amerikaanse Federale Reserwebank se 75 basispunte rentekoersverhoging. Luister oor hoekom dit ons hier in Suid-Afrika raak.

* Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.