Na al verlede week se episodes oor die mini-begroting en fiskale beleid skuif die fokus hierdie week na inflasie en die Monetêre beleidskomittee se repokoersbesluit. Oktobermaand se verbruikersprysinflasiesyfer word Woensdag bekend gemaak en die repokoersbesluit is Donderdagmiddag. Ek wil met bietjie agtergrond begin.